Jaarboeke

Ekwivalensie in vertaling 251


 
Modulekode TRL 251
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Vertaling in enige twee tale in die Skool vir Tale, mits die spesifieke taalkombinasie gedurende die betrokke jaar geakkommodeer kan word. Ekwivalensie op woordvlak en bokant woordvlak. Ekwivalensie op teksvlak. Probleme met die verkryging van ekwivalensie in 'n verskeidenheid tipes tekste. Praktiese vertaalwerk.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes TRL 151
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Afrikatale
Aanbiedingstydperk Kwartaal 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences